Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Januarie bl. 12
  • Jehovah is bedagsaam

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah is bedagsaam
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Onthou jy?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
  • Bly nederig wanneer jy suksesvol is
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Lesse uit Samuel se lewe
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • ”Ek het hom van aangesig tot aangesig teëgestaan”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Januarie bl. 12
Collage: 1. Jong Samuel luister terwyl Jehovah met hom praat. 2. Samuel dra Jehovah se boodskap aan Eli oor.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah is bedagsaam

Samuel het gedink dat Eli hom geroep het (1Sa 3:4-7; w18.09 24 ¶3)

Jehovah het dit duidelik gemaak dat Hy vir Samuel geroep het (1Sa 3:8, 9)

Jehovah was liefdevol en bedagsaam teenoor jong Samuel (1Sa 3:15-18; w18.09 24 ¶4)

VRA JOU AF: ‘Op watter maniere kan ek wys dat ek bedagsaam is teenoor jonger en ouer mense? Hoe kan ek by Christelike vergaderinge wys dat ek bedagsaam is teenoor ander?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel