Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 September bl. 4
  • Wees wys wanneer jy jou huweliksmaat kies

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wees wys wanneer jy jou huweliksmaat kies
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Onthou jy?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
  • Help jonger persone om suksesvol te wees
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Jehovah is bedagsaam
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • ”Ek het hom van aangesig tot aangesig teëgestaan”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 September bl. 4

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wees wys wanneer jy jou huweliksmaat kies

Salomo was nie wys nie en het met vrouens getrou wat valse gode aanbid het (1Kn 11:1, 2; w18.07 18 ¶7)

Salomo se vrouens het sy hart geleidelik beïnvloed, en dit het veroorsaak dat hy Jehovah nie meer met sy hele hart gedien het nie (1Kn 11:3-6; w19.01 15 ¶6)

Jehovah het woedend geword vir Salomo (1Kn 11:9, 10; w18.07 19 ¶9)

Collage: ’n Ongetroude suster doen persoonlike Bybelstudie en dink aan ’n ongetroude broer. 1. Die broer antwoord by ’n vergadering. 2. Hy neem deel aan openbare getuieniswerk. 3. Hy help met die instandhouding van die Koninkryksaal.

God se Woord sê dat ongetroude Christene “net in die Here” moet trou (1Kor 7:39). Maar net omdat iemand gedoop is, is nie ’n waarborg dat hy of sy ’n geskikte maat sal wees nie. Sal die persoon jou help om Jehovah met jou hele hart te dien? Het die persoon al ’n ruk lank gewys dat hy of sy baie lief is vir Jehovah? Voordat jy besluit om te trou, neem tyd om jou toekomstige maat goed te leer ken.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel