Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Julie bl. 3
  • Die goeie nuus word “verdedig en wetlik bevestig”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die goeie nuus word “verdedig en wetlik bevestig”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Die wetlike beskerming van die goeie nuus
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
  • Besluite wat wys dat ons op Jehovah vertrou
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Vraebus
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Aanvaar beskeie wat jy nie weet nie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Julie bl. 3
Collage: 1. Gathie en Marie Barnett. 2. Broer Kokkinakis en ander in die Europese Hof van Menseregte. 3. Jehovah se Getuies in die streekhof van Rostof in Rusland. 4. ’n Groep broers buite die konstitusionele hof van Suid-Korea.

Kokkinakis v. Greece: Droit réservé

Kloksgewys van links bo: West Virginia State Board of Education v. Barnette; Kokkinakis v. Greece; Taganrog LRO and Others v. Russia; Cha and Others v. South Korea

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Die goeie nuus word “verdedig en wetlik bevestig”

Toe teenstanders die Israeliete probeer keer het om die tempel te herbou, het die bouers alles gedoen wat nodig was om volgens hulle wetlike reg voort te gaan met die bouwerk (Esr 5:11-16). Net so doen Christene alles wat nodig is om die goeie nuus te verdedig en wetlik te bevestig (Flp 1:7). Daarom was ’n Regsafdeling in 1936 by die wêreldhoofkwartier gestig. Vandag organiseer die Regsafdeling van die Wêreldhoofkwartier die verdediging van Koninkryksbelange regoor die wêreld. Hoe het hierdie afdeling Koninkryksbelange bevorder en God se volk gehelp?

KYK NA DIE VIDEO TOER VAN DIE REGSAFDELING BY DIE WÊRELDHOOFKWARTIER, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Watter regsprobleme het Jehovah se Getuies al ondervind?

  • Watter regsoorwinnings het ons al gehad? Gee ’n voorbeeld

  • Wat kan elkeen van ons doen om te help om die goeie nuus te “verdedig en wetlik [te] bevestig”?

  • Waar op ons webwerf kan ons meer leer oor regsverwikkelinge wat God se volk raak en waar kan ons ’n lys vind van Jehovah se Getuies wat in die tronk is vir hulle geloof?

As jy in die een of ander vorm van die bediening deelneem en die owerheid vir jou sê dat jy die wet oortree, moenie probeer om sake op jou eie reg te stel deur aan te dring op jou regte nie. Jy moet eerder onmiddellik doen wat hulle vra. As die persoon wat vir jou sê om op te hou preek ’n polisiebeampte is, probeer om op ’n taktvolle manier die magsnommer van die polisiebeampte en die naam van sy stasie te kry, as dit moontlik is. Laat die ouermanne so gou as moontlik weet, en hulle sal dan die takkantoor kontak vir verdere hulp.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel