Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mrt artikel 107
  • Jesus sal ’n einde aan oorlog maak

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jesus sal ’n einde aan oorlog maak
  • Nog onderwerpe
  • Soortgelyke materiaal
  • Jesus sal ’n einde aan armoede maak
    Nog onderwerpe
  • Wie sal die onskuldige mense red? – Wat sê die Bybel?
    Nog onderwerpe
  • Hoekom verdeel die politiek so baie mense? – Wat sê die Bybel?
    Nog onderwerpe
  • God se Koninkryk—Wat dit vir Jesus beteken
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
Sien nog
Nog onderwerpe
mrt artikel 107
Twee seuntjies sit langs mekaar en staar na die landskap voor hulle wat deur oorlog vernietig is.

AspctStyle/stock.adobe.com

Jesus sal ’n einde aan oorlog maak

Terwyl Jesus op aarde was, het hy gewys dat hy mense baie liefhet. Hy het hulle so liefgehad dat hy selfs sy lewe vir hulle opgeoffer het (Matteus 20:28; Johannes 15:13). Binnekort sal hy weer sy liefde vir mense bewys deur sy gesag as Koning van God se Koninkryk te gebruik om “regoor die aarde ’n einde aan oorloë [te maak]”. – Psalm 46:9.

Kyk hoe die Bybel beskryf wat Jesus sal doen:

  • “Hy sal die arme red wat om hulp roep, en ook enigiemand wat geen helper het nie. Hy sal jammer voel vir die hulpelose en die arme, en hy sal die lewens van die armes red. Van onderdrukking en van geweld sal hy hulle red.” – Psalm 72:12-14.

Hoe kan ons ons waardering wys vir alles wat Jesus alreeds vir ons gedoen het en nog vir ons sal doen? Een manier is om meer te leer oor “die goeie nuus van die Koninkryk van God”, wat die boodskap was wat hy verkondig het (Lukas 4:43). Lees die artikel “Wat is die Koninkryk van God?”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel