Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 1/08 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—2008
  • Soortgelyke materiaal
  • Waar poppe operas opvoer
    Ontwaak!—2008
  • Moet ek elektroniese speletjies speel?
    Ontwaak!—2008
  • Wat moet ek omtrent elektroniese speletjies weet?
    Jongmense vra
  • Moet ek elektroniese speletjies speel?
    Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
Sien nog
Ontwaak!—2008
g 1/08 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

Januarie 2008

Geweld teen vroue​—Wat is die Bybel se beskouing?

Wêreldwyd word vroue aan geweld en diskriminasie onderwerp. Party godsdienste regverdig selfs onregte teen vroue. Maar wat is God se beskouing?

3 Geweld teen vroue—’n wêreldwye probleem

4 Hoe beskou God en Christus vroue?

11 Waar poppe operas opvoer

Van vissersdorpie tot wêreldstad

15 Gaboen—’n toevlug vir dierelewe

22 Die brug wat bly terugkeer het

24 Is dit ontwerp?

Spinnekopsy

25 ’n Besonderse see—maar dood!

28 Die Bybel se beskouing

Wat beteken hoofskap in die huwelik werklik?

30 Ons beskou die wêreld

31 Hoe sal jy antwoord?

32 Sy verkies dit bo enige speelding

Waar poppe operas opvoer 8

Kom saam met ons na Salzburg, Oostenryk, om meer oor die poppeteater te leer.

Moet ek elektroniese speletjies speel? 18

Talle elektroniese speletjies beklemtoon geweld en seksualiteit. Hoe kan ’n Christen bepaal watter speletjies gepas is om te speel? Hoeveel tyd moet hy daaraan bestee? Is daar ’n alternatief?

[Foto-erkenning op bladsy 2]

By courtesy of the Salzburg Marionette Theatre

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel