Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 1/06 bl. 5
  • ’n Beter môre?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Beter môre?
  • Ontwaak!—2006
  • Soortgelyke materiaal
  • Raak die tyd min vir die planeet Aarde?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Geloof en jou toekoms
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
  • ’n Ware hoop vir ’n beter toekoms
    Nog onderwerpe
  • ’n Aarde vry van lyding
    Gee God werklik vir ons om?
Sien nog
Ontwaak!—2006
g 1/06 bl. 5

’n Beter môre?

Die toekoms is ’n onderwerp waarin mense intens belangstel. Wie van ons wil nie graag weet wat ons volgende maand, volgende jaar of selfs ’n dekade van nou af gaan doen nie? Op ’n groter skaal gesien, hoe sal die wêreld oor 10, 20 of 30 jaar wees?

HET jy ’n optimistiese beskouing van die toekoms? Miljoene mense het, en hulle kan in twee groepe verdeel word: diegene wat sê dat hulle grondige redes het vir hulle beskouing dat dinge sal verbeter en diegene wat ’n positiewe uitkyk behou bloot omdat die alternatiewe te somber is om te oorweeg.

Vir party lyk dit natuurlik of daar geen goeie nuus in die vooruitsig is nie. Onder hulle is doemprofete wat dit blykbaar geniet om ’n apokaliptiese vernietiging van die planeet Aarde te verkondig. Volgens hulle beskouing van die toekoms sal daar min, indien enige, oorlewendes wees.

Hoe lyk die toekoms vir jou? Beskou jy dit as ’n tyd van duisternis en onheil of as ’n tyd van vrede en veiligheid? As jy die laasgenoemde verwag, waarop berus jou hoop—wensdenkery of grondige bewyse?

In teenstelling met die doemprofete glo die uitgewers van die Ontwaak! nie dat die mensdom op uitwissing afstuur nie. Inteendeel, die Bybel voorsien gegronde redes om te glo dat die beste tyd nog voorlê.

[Foto-erkenning op bladsy 5]

U.S. Department of Energy photograph

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel