Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarna het Abram kamp opgebreek en toe van kampplek tot kampplek na die Negeb+ getrek.

  • Genesis 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En Abraham het daarvandaan kamp verskuif+ na die land van die Negeb en tussen Kades+ en Sur+ gaan woon en as ’n vreemdeling in Gerar+ gewoon.

  • Numeri 13:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Toe hulle optrek, die Negeb in,+ het hulle by Hebron+ gekom. En Ahiʹman, Sesai en Talmai,+ dié wat vir Enak+ gebore is, was daar. Terloops, Hebron+ is sewe jaar voor Soan+ van Egipte gebou.

  • Rigters 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En daarna het die kinders van Juda afgetrek om teen die Kanaäniete te veg wat in die bergstreek en die Negeb+ en die Sjefeʹla+ gewoon het.

  • 2 Samuel 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het hulle by die vesting Tirus+ en al die stede van die Hewiete+ en van die Kanaäniete gekom en die eindpunt in die Negeb+ van Juda in Berseʹba+ bereik.

  • Obadja 19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En hulle sal die Negeb in besit neem, ja, die bergstreek van Esau,+ en die Sjefeʹla, ja, van die Filistyne.+ En hulle sal die gebied van Eʹfraim+ en die gebied van Samariʹa+ in besit neem; en Benjamin sal Giʹlead+ in besit neem.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel