30 Uiteindelik het hulle die blink plaat, die heilige toewydingsteken, van suiwer goud gemaak en ’n opskrif met seëlgraveerwerk daarop gegraveer: “Heiligheid behoort aan Jehovah.”+
9 Toe het hy die tulband+ op sy kop gesit en aan die tulband, aan die voorkant daarvan, die blink goue plaat, die heilige toewydingsteken,+ vasgesit, net soos Jehovah Moses beveel het.