4 En die heerlikheid van Jehovah+ het van die gerubs af opgestyg na die drumpel van die huis, en die huis is geleidelik met die wolk gevul,+ en die voorhof was vol van die glans van die heerlikheid van Jehovah.
18 En terwyl ons met ongesluierde gesigte die heerlikheid van Jehovah soos spieëls weerkaats,+ word ons almal+ van heerlikheid tot heerlikheid+ in dieselfde beeld+ verander,+ net soos dit deur Jehovah, die Gees, gedoen word.+