7 En die priester moet van die bloed smeer aan die horings+ van die altaar van welriekende reukwerk, wat in die tent van samekoms is, voor Jehovah, en die res van die bul se bloed moet hy alles aan die voet+ van die brandofferaltaar uitgiet, wat by die ingang van die tent van samekoms is.