Eksodus 25:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En jy moet twee gerubs van goud maak. Van dryfwerk moet jy hulle maak, aan beide ente van die deksel.+ Eksodus 40:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Daarna het hy die Getuienis+ geneem en dit in die Ark+ gesit en die draaghoute+ van die Ark ingesteek en die deksel+ bo-op die Ark gesit.+
18 En jy moet twee gerubs van goud maak. Van dryfwerk moet jy hulle maak, aan beide ente van die deksel.+
20 Daarna het hy die Getuienis+ geneem en dit in die Ark+ gesit en die draaghoute+ van die Ark ingesteek en die deksel+ bo-op die Ark gesit.+