Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 31:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Kyk, ek roep Besaʹleël,+ die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam Juda, by name.+

  • Eksodus 35:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Toe het Moses vir die kinders van Israel gesê: “Kyk, Jehovah het Besaʹleël,+ die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam Juda, by name geroep.

  • Eksodus 36:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 “En Besaʹleël moet werk, ook Ohoʹliab+ en elke man wat wys van hart is aan wie Jehovah wysheid+ en begrip+ gegee het met betrekking tot hierdie dinge om te weet hoe om al die heilige dienswerk te doen volgens alles wat Jehovah beveel het.”+

  • Eksodus 37:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Besaʹleël+ het toe die Ark+ van akasiahout gemaak. Twee en ’n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte.+

  • 2 Kronieke 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die koperaltaar+ wat Besaʹleël,+ die seun van Uri, die seun van Hur,+ gemaak het, is voor die tabernakel van Jehovah gesit; en Salomo en die gemeente het hulle soos gewoonlik daarheen gewend.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel