Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar Farao het ook die wyse manne en die towenaars laat roep;+ en die towerpriesters van Egipte het ook dieselfde met hulle toorkunste gedoen.+

  • Eksodus 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar die towerpriesters van Egipte het dieselfde met hulle geheime kunste gedoen;+ sodat Farao se hart onversetlik gebly het,+ en hy het na hulle nie geluister nie, net soos Jehovah gesê het.+

  • Eksodus 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die towerpriesters het dieselfde deur hulle geheime kunste probeer doen,+ om muggies voort te bring, maar hulle kon nie.+ En die muggies het op mens en dier gekom.

  • 2 Timoteus 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En net soos Jannes en Jambres+ Moses teëgestaan het, so gaan ook hulle voort om die waarheid teë te staan,+ mense wat heeltemal verdorwe van verstand is,+ afgekeur wat die geloof betref.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel