21 En Jehovah het bedags in ’n wolkkolom voor hulle uit getrek om hulle op die pad te lei,+ en snags in ’n vuurkolom, om hulle lig te gee om bedags en snags te trek.+
12 Want julle sal nie in paniek uitgaan nie, en julle sal nie soos vlugtelinge vertrek nie.+ Want Jehovah sal voor julle uit gaan,+ en die God van Israel sal julle agterhoede wees.+