-
Psalm 2:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 Die konings van die aarde neem stelling in+
En die hoë amptenare het soos een man saamgespan+
Teen Jehovah+ en teen sy gesalfde+
-
Daniël 3:15Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
15 As julle dan nou bereid is om neer te val wanneer julle die geluid van die horing, die fluit, die siter, die driehoekige harp, die snaarinstrument en die doedelsak en allerhande musiekinstrumente hoor+ en die beeld te aanbid wat ek gemaak het, goed. Maar as julle nie aanbid nie, sal julle daardie selfde oomblik in die brandende vuuroond gegooi word. En wie is die god wat julle uit my hand kan red?”+
-
-
-