Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 So het Israel hom aan die Baäl van Peor verbind;+ en die toorn van Jehovah het teen Israel ontvlam.+

  • 1 Konings 18:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Toe het Eliʹa vir hulle gesê: “Gryp die profete van Baäl! Moenie één van hulle laat ontsnap nie!” Dadelik het hulle hulle gegryp, en Eliʹa het hulle toe na die Kisonstroomvallei+ afgebring en hulle daar doodgemaak.+

  • 2 Konings 10:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En toe hy klaar die brandoffer gebring het, het Jehu onmiddellik vir die hardlopers en die adjudante gesê: “Kom in, maak hulle dood! Moenie één laat uitkom nie.”+ En die hardlopers en die adjudante+ het hulle met die skerpte van die swaard begin slaan en hulle uitgegooi, en hulle het deurgedring tot by die stad van die huis van Baäl.

  • 1 Korintiërs 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Nee; maar ek sê dat die nasies die dinge wat hulle offer, aan demone offer+ en nie aan God nie; en ek wil nie hê dat julle deelgenote met die demone+ moet word nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel