Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die kinders van Israel sal nie teen hulle vyande kan opstaan nie.+ Hulle sal die rug voor hulle vyande draai, omdat hulle iets geword het wat aan vernietiging oorgegee is. Ek sal nie weer met julle wees tensy julle dit wat aan vernietiging oorgegee is, uit julle midde verdelg nie.+

  • Rigters 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van die plunderaars gegee het, en hulle het hulle begin plunder;+ en hy het hulle in die hand van hulle vyande rondom hulle verkoop,+ en hulle kon nie meer voor hulle vyande standhou nie.+

  • Jesaja 10:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 aangesien ’n mens hom onder die gevangenes moet neerbuig en mense bly val onder dié wat gedood is?+ Met die oog op dit alles het sy toorn nie gewyk nie, maar bly sy hand uitgesteek.+

  • Jeremia 37:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want al sou julle die hele krygsmag van die Galdeërs wat teen julle veg,+ verslaan en daar onder hulle deurboorde manne oorbly,+ sou hulle elkeen in sy tent opstaan en hierdie stad met vuur verbrand.”’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel