Levitikus 21:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hulle moet heilig wees vir hulle God,+ en hulle moet die naam van hulle God nie ontheilig nie,+ want hulle bied Jehovah se vuuroffers aan, die brood van hulle God;+ en hulle moet heilig wees.+ Levitikus 21:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom moet jy hom heilig,+ want hy bied die brood van jou God aan. Hy moet vir jou heilig wees,+ want ek, Jehovah, wat julle heilig, is heilig.+ Jesaja 52:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Vertrek, vertrek, gaan daar uit,+ raak aan niks wat onrein is nie;+ gaan uit hom uit,+ hou julle rein, julle wat die voorwerpe van Jehovah dra.+
6 Hulle moet heilig wees vir hulle God,+ en hulle moet die naam van hulle God nie ontheilig nie,+ want hulle bied Jehovah se vuuroffers aan, die brood van hulle God;+ en hulle moet heilig wees.+
8 Daarom moet jy hom heilig,+ want hy bied die brood van jou God aan. Hy moet vir jou heilig wees,+ want ek, Jehovah, wat julle heilig, is heilig.+
11 Vertrek, vertrek, gaan daar uit,+ raak aan niks wat onrein is nie;+ gaan uit hom uit,+ hou julle rein, julle wat die voorwerpe van Jehovah dra.+