Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En daarom sê ek: Ek sal julle uit die ellende+ wat die Egiptenaars oor julle bring, laat optrek na die land van die Kanaäniete en die Hetiete en die Amoriete+ en die Perissiete en die Hewiete en die Jebusiete,+ na ’n land wat oorloop van melk en heuning.”’+

  • Eksodus 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En wanneer Jehovah jou gebring het in die land van die Kanaäniete en die Hetiete en die Amoriete en die Hewiete en die Jebusiete,+ wat hy aan jou voorvaders met ’n eed beloof het om aan jou te gee,+ ’n land wat oorloop van melk en heuning,+ dan moet jy hierdie diens in hierdie maand verrig.

  • Deuteronomium 8:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 ’n land van koring en gars en wingerdstokke en vye en granate,+ ’n land van olieryke olywe en heuning,+

  • Jeremia 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Gaan, en jy moet voor die ore van Jerusalem uitroep en sê: ‘Só het Jehovah gesê:+ “Ek onthou nog goed die liefderyke goedhartigheid van jou jeug,+ die liefde toe jy verloof was,+ hoe jy agter my aan geloop het in die wildernis, in ’n onbesaaide land.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel