Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 48:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Daarna het Israel vir Josef gesê: “Kyk, ek is sterwend,+ maar God sal voortdurend met julle wees en julle na die land van julle voorvaders terugbring.+

  • Eksodus 33:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En waaraan sal dit dan nou bekend word dat ek guns in u oë gevind het, ek en u volk? Is dit nie daaraan dat u saam met ons gaan,+ deurdat ek en u volk onderskei word van elke ander volk wat op die oppervlak van die aarde is nie?”+

  • Deuteronomium 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “As jy na die oorlog uittrek teen jou vyande en jy perde en strydwaens sien,+ ’n volk wat talryker is as jy, moet jy nie vir hulle bang wees nie; want Jehovah jou God, wat jou uit Egipteland laat optrek het,+ is met jou.+

  • Jesaja 41:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+

  • Romeine 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel