Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 8:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En hy het die koning van Ai+ aan ’n paal gehang, tot die aand toe;+ en net voordat die son ondergegaan het, het Josua die bevel gegee, en toe het hulle sy lyk van die paal afgehaal+ en dit by die ingang van die stadspoort gegooi en ’n groot hoop klippe op hom gestapel wat vandag nog daar is.

  • Josua 10:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En teen sonsondergang het Josua bevel gegee, en hulle het hulle van die pale afgehaal+ en hulle in die grot gegooi waar hulle weggekruip het. Toe het hulle groot klippe voor die opening van die grot gesit—wat vandag nog daar is.

  • 2 Samuel 18:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Uiteindelik het hulle Absalom geneem en hom in die woud in ’n groot kuil gegooi en ’n baie groot hoop klippe op hom gestapel.+ Wat die hele Israel betref, hulle het elkeen na sy huis gevlug.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel