Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 7:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En hulle het ’n groot hoop klippe op hom gestapel wat vandag nog daar is.+ Hierop het Jehovah hom van sy brandende toorn afgewend.+ Daarom word dié plek tot vandag toe die Agorlaagvlakte+ genoem.

  • Josua 8:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En hy het die koning van Ai+ aan ’n paal gehang, tot die aand toe;+ en net voordat die son ondergegaan het, het Josua die bevel gegee, en toe het hulle sy lyk van die paal afgehaal+ en dit by die ingang van die stadspoort gegooi en ’n groot hoop klippe op hom gestapel wat vandag nog daar is.

  • Josua 10:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En teen sonsondergang het Josua bevel gegee, en hulle het hulle van die pale afgehaal+ en hulle in die grot gegooi waar hulle weggekruip het. Toe het hulle groot klippe voor die opening van die grot gesit—wat vandag nog daar is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel