Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 19:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het haar man opgestaan en agter haar aan gegaan om vertroostend met haar te praat ten einde haar terug te bring; en sy dienaar+ en ’n paar esels was by hom. En sy het hom in haar vader se huis laat inkom. Toe die vader van die jong vrou hom sien, was hy dadelik bly om hom te ontmoet.

  • Rigters 19:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die man+ het toe opgestaan om weg te gaan, hy en sy byvrou+ en sy dienaar;+ maar sy skoonvader, die jong vrou se vader, het vir hom gesê: “Kyk! Die dag het gedaal sodat dit aand word. BLY asseblief die nag oor.+ Kyk, die dag is verby. Oornag hier, en laat jou hart vrolik wees.+ En môre moet julle vroeg opstaan vir julle reis, en jy moet na jou tent gaan.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel