13 ‘Deugniete het uit jou midde uitgegaan+ om die inwoners van hulle stad te probeer afkeer+ deur te sê: “Laat ons ander gode gaan dien”, wat julle nie geken het nie’,
13 Lewer dan nou die manne uit,+ die deugniete,+ wat in Giʹbea is,+ sodat ons hulle kan doodmaak,+ en laat ons die kwaad uit Israel wegruim.”+ En die kinders van Benjamin wou nie na die stem van hulle broers, die kinders van Israel, luister nie.+
15 “Kyk! Op die berge die voete van iemand wat goeie nuus bring, wat vrede verkondig.+ O Juda, vier jou feeste.+ Betaal jou geloftes;+ want geen deugniet sal ooit weer deur jou trek nie.+ Hy sal beslis heeltemal uitgeroei word.”+