Rigters 20:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Daarop het al die kinders van Israel,+ ja, die hele volk, opgegaan en by Bet-El gekom en gehuil+ en daar voor Jehovah gesit en op dié dag tot die aand toe gevas+ en brandoffers+ en gemeenskapsoffers+ voor Jehovah gebring. Spreuke 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Vertrou op Jehovah met jou hele hart+ en moenie op jou eie begrip steun nie.+ Spreuke 16:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Laat jou werke aan Jehovah oor+ en jou planne sal stewig bevestig word.+
26 Daarop het al die kinders van Israel,+ ja, die hele volk, opgegaan en by Bet-El gekom en gehuil+ en daar voor Jehovah gesit en op dié dag tot die aand toe gevas+ en brandoffers+ en gemeenskapsoffers+ voor Jehovah gebring.