Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het sy gesê: “Ek sal vir seker saam met jou gaan. Die luisterryke eer sal nietemin nie joune word op die weg wat jy gaan nie, want Jehovah sal Siʹsera in die hand van ’n vrou+ verkoop.” Daarop het Deboʹra opgestaan en saam met Barak na Kedes+ gegaan.

  • Rigters 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Haar hand het sy toe na die tentpen uitgesteek,

      En haar regterhand na die hamer van harde werkers.+

      En sy het Siʹsera gehamer, sy het sy kop deurboor,+

      En sy het sy slape verpletter en oopgekloof.

  • 2 Samuel 11:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wie het Abimeʹleg,+ die seun van Jerubbeʹset,+ doodgemaak? Was dit nie ’n vrou wat bo van die muur af ’n boonste meulsteen op hom gegooi het+ sodat hy in Tebes+ gesterf het nie? Waarom moes julle so naby die muur gaan?’ dan moet jy sê: ‘U kneg Uriʹa, die Hetiet, het ook gesterf.’”+

  • 2 Samuel 20:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Dadelik het die vrou in haar wysheid+ na al die mense toe gegaan, en hulle het die kop van Seba, die seun van Bigri, afgekap en dit na Joab toe gegooi. Daarop het hy op die horing geblaas,+ en toe is hulle van die stad af verstrooi, elkeen na sy huis; en Joab het na Jerusalem na die koning toe teruggekeer.

  • Job 31:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Is die ongeluk nie vir ’n kwaaddoener+

      En teëspoed vir dié wat skadelike dinge beoefen nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel