Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 34:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hulle het vir hulle gesê: “Ons kan onmoontlik so iets doen, om ons suster aan ’n man te gee wat ’n voorhuid het,+ want dit is ’n smaad vir ons.

  • 1 Samuel 14:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het Joʹnatan vir die dienaar, sy wapendraer, gesê: “Kom tog en laat ons oorgaan na die voorpos van hierdie onbesnede+ manne. Miskien sal Jehovah vir ons optree, want daar is geen hindernis vir Jehovah om deur baie of deur min te red nie.”+

  • 1 Samuel 17:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En Dawid het vir die manne wat naby hom gestaan het, begin sê: “Wat sal gedoen word met die man wat daardie Filistyn daar oorkant doodmaak+ en die smaad van Israel afwend?+ Want wie is hierdie onbesnede+ Filistyn dat hy die gevegslinies van die lewende God+ moet uittart?”+

  • 1 Samuel 31:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Toe het Saul vir sy wapendraer gesê: “Trek jou swaard+ en deurboor my daarmee, sodat hierdie onbesnede+ manne nie kom en my beslis deurboor en my smadelik behandel nie.” En sy wapendraer wou nie,+ omdat hy baie bang was. Daarop het Saul die swaard geneem en daarop geval.+

  • 2 Samuel 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 MOET dit nie in Gat vertel nie;+

      Moet dit nie in die strate van Asʹkelon bekend maak nie,+

      Sodat die dogters van die Filistyne hulle nie verbly nie,

      Sodat die dogters van die onbesnede manne hulle nie verheug nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel