18In dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ En in dié dae het die stam van die Daniete+ vir hom ’n erfdeel gesoek om daar te woon; want tot op daardie dag het ’n erfdeel hulle nie onder die stamme van Israel toegeval nie.+
19En in dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ En ’n sekere Leviet het ’n ruk lank in die mees afgeleë dele van die bergstreek van Eʹfraim+ gebly. Na verloop van tyd het hy ’n byvrou+ uit Betlehem+ in Juda as sy vrou geneem.