Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rut 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe het Boas geantwoord en vir haar gesê: “Aan my is alles breedvoerig vertel+ wat jy ná die dood van jou man vir jou skoonmoeder gedoen het,+ en hoe jy jou vader en jou moeder en die land van jou familielede verlaat het en na ’n volk toe gegaan het wat jy voorheen nie geken het nie.+

  • Ester 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En in al die verskillende regsgebiede en in al die verskillende stede, oral waar die woord van die koning en sy wet gekom het, was daar blydskap en verheuging vir die Jode, ’n feesmaal+ en ’n goeie dag; en baie van die volke+ van die land het verklaar dat hulle Jode is,+ want vrees+ vir die Jode het op hulle geval.

  • Psalm 45:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Luister, o dogter, en kyk, en neig u oor;

      En vergeet u volk en u vader se huis.+

  • Jesaja 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want Jehovah sal barmhartigheid aan Jakob bewys,+ en hy sal Israel beslis nog verkies;+ en hy sal hulle rus in hulle land gee,+ en die inwonende vreemdeling sal by hulle gevoeg word, en hulle sal by die huis van Jakob aansluit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel