1 Samuel 14:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 (En Ahiʹa, die seun van Ahiʹtub,+ die broer van Iʹkabod,+ die seun van Piʹnehas,+ die seun van Eli,+ die priester van Jehovah in Silo,+ het die efod gedra.)+ En die manskappe het nie geweet dat Joʹnatan weggegaan het nie. 1 Samuel 22:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Maar een seun van Ahimeʹleg, die seun van Ahiʹtub, wie se naam Abjaʹtar+ was, het ontkom en gevlug om Dawid te volg.
3 (En Ahiʹa, die seun van Ahiʹtub,+ die broer van Iʹkabod,+ die seun van Piʹnehas,+ die seun van Eli,+ die priester van Jehovah in Silo,+ het die efod gedra.)+ En die manskappe het nie geweet dat Joʹnatan weggegaan het nie.
20 Maar een seun van Ahimeʹleg, die seun van Ahiʹtub, wie se naam Abjaʹtar+ was, het ontkom en gevlug om Dawid te volg.