Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Jy mag as ’n getuie nie valse getuienis teen jou medemens aflê nie.+

  • Psalm 52:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Jou tong, geslyp soos ’n skeermes, beraam teëspoed+

      En handel bedrieglik.+

  • Psalm 52:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Jy was liewer vir die kwaad as vir die goeie,+

      Vir die leuen as om regverdigheid te spreek.+ Sela.

  • Spreuke 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 ’n Valse getuie sal nie ongestraf bly nie,+ en hy wat leuens uitstrooi, sal nie ontkom nie.+

  • Spreuke 25:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Soos ’n strydknuppel en ’n swaard en ’n skerpgemaakte pyl is ’n man wat as ’n valse getuie teen sy medemens getuig.+

  • Spreuke 29:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Waar ’n heerser aandag skenk aan valse woorde, sal almal wat hom bedien, goddeloos wees.+

  • Esegiël 22:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Volslae lasteraars was daar in jou, om bloed te vergiet;+ en in jou het hulle op die berge geëet.+ Losbandige gedrag het hulle in jou beoefen.+

  • Matteus 26:59
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 59 Intussen het die hoofpriesters en die hele Sanʹhedrin valse getuienis teen Jesus gesoek om hom dood te maak,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel