Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 15:62
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 62 en Nibsan en die Soutstad en En-Gedi;+ ses stede en hulle nedersettings.

  • 2 Kronieke 20:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het mense gekom en Joʹsafat meegedeel en gesê: “Daar het ’n groot menigte teen u gekom uit die gebied van die see, uit Edom;+ en kyk, hulle is in Haʹsason-Taʹmar, dit wil sê En-Gedi.”+

  • Hooglied van Salomo 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Soos ’n tros henna+ is my beminde vir my, tussen die wingerde van En-Gedi.”+

  • Esegiël 47:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En vissers sal daarlangs staan, van En-Gedi+ af tot by En-Eglaʹim. Daar sal ’n droogwerf vir sleepnette wees. Na hulle soorte sal hulle visse wees, soos die visse van die Groot See,+ ’n baie groot aantal.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel