Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 14:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 kyk, daarom bring ek rampspoed oor die huis van Jeroʹbeam, en ek sal beslis van Jeroʹbeam uitroei elkeen wat manlik is,+ ’n hulpelose en waardelose in Israel;+ en ek sal inderdaad heeltemal ontslae raak van die huis van Jeroʹbeam,+ net soos ’n mens die mis wegruim totdat daar niks van oor is nie.+

  • 1 Konings 16:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En toe hy begin regeer, onmiddellik nadat hy op sy troon gaan sit het, het hy die hele huis van Baäsa uitgeroei. Hy het van hom niemand laat oorbly wat manlik is nie,+ ook nie sy bloedwrekers+ of sy vriende nie.

  • 1 Konings 21:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 kyk, daarom bring ek rampspoed oor jou;+ en ek sal beslis heeltemal van jou ontslae raak+ en van Agab uitroei elkeen wat manlik is+ en die hulpelose en waardelose in Israel.

  • 2 Konings 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die hele huis van Agab sal vergaan; en ek sal van Agab uitroei+ elkeen wat manlik is+ en elke hulpelose en waardelose+ in Israel.

  • 2 Konings 10:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En net toe die brief by hulle kom, het hulle die seuns van die koning geneem en hulle doodgemaak, sewentig man,+ waarna hulle hulle koppe in mandjies gesit en dit na hom in Jisʹreël gestuur het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel