Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Samuel het toe die fles+ olie geneem en dit op sy kop uitgegiet en hom gesoen+ en gesê: “Is dit nie omdat Jehovah jou as ’n leier+ oor sy erfdeel+ gesalf het nie?

  • 1 Samuel 24:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hy het derhalwe vir sy manne gesê: “Dit is vir my ondenkbaar, vanuit Jehovah se standpunt, dat ek dit aan my heer, die gesalfde+ van Jehovah, sou doen deur my hand teen hom uit te steek, want hy is die gesalfde van Jehovah.”+

  • 2 Samuel 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het Dawid vir hom gesê: “Hoe is dit dat jy nie gevrees het+ om jou hand uit te steek om die gesalfde+ van Jehovah om te bring nie?”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel