1 Samuel 30:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Dawid het Jehovah begin raadpleeg+ en gesê: “Sal ek hierdie rowerbende agternasit? Sal ek hulle inhaal?” Hierop het hy vir hom gesê:+ “Sit hulle agterna, want jy sal hulle vir seker inhaal, en jy sal vir seker ’n verlossing bewerkstellig.”+ Psalm 34:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Baie is die rampspoede van die regverdige,+Maar uit hulle almal verlos Jehovah hom.+
8 En Dawid het Jehovah begin raadpleeg+ en gesê: “Sal ek hierdie rowerbende agternasit? Sal ek hulle inhaal?” Hierop het hy vir hom gesê:+ “Sit hulle agterna, want jy sal hulle vir seker inhaal, en jy sal vir seker ’n verlossing bewerkstellig.”+