Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 30:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En Dawid het alles bevry wat die Amalekiete geneem het,+ en Dawid het sy twee vrouens bevry.

  • Psalm 34:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Baie is die rampspoede van die regverdige,+

      Maar uit hulle almal verlos Jehovah hom.+

  • Spreuke 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die regverdige word selfs uit benoudheid gered,+ en die goddelose kom in sy plek.+

  • Spreuke 24:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want die regverdige kan selfs sewe keer val, en hy sal beslis opstaan;+ maar die goddeloses sal weens rampspoed struikel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel