Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 27:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hy moet voor die priester Eleaʹsar staan, en dié moet ten behoewe van hom voor Jehovah inligting inwin+ deur die beslissing van die Urim.+ Op sy bevel moet hulle uitgaan en op sy bevel moet hulle inkom, hy en al die kinders van Israel saam met hom en die hele vergadering.”

  • Rigters 18:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Toe het hulle vir hom gesê: “Raadpleeg+ God+ asseblief dat ons kan weet of ons weg waarop ons gaan, suksesvol sal wees.”

  • Rigters 20:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van Aäron, het in dié dae daarvoor gestaan+ en gesê: “Sal ek weer eens uittrek om teen die kinders van my broer Benjamin oorlog te voer of sal ek ophou?”+ Hierop het Jehovah gesê: “Trek op, want môre sal ek hom in jou hand gee.”+

  • 1 Samuel 23:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Dawid het Jehovah geraadpleeg+ en gesê: “Sal ek gaan, en moet ek hierdie Filistyne verslaan?” Toe het Jehovah vir Dawid gesê: “Gaan, en jy moet die Filistyne verslaan en Kehiʹla red.”

  • 1 Samuel 23:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Sal die grondeienaars van Kehiʹla my in sy hand oorlewer? Sal Saul afkom net soos u kneg gehoor het? O Jehovah, die God van Israel, sê asseblief vir u kneg.” Hierop het Jehovah gesê: “Hy sal afkom.”+

  • 1 Samuel 28:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hoewel Saul Jehovah geraadpleeg het,+ het Jehovah hom nooit geantwoord nie,+ nie deur drome+ of deur die Urim+ of deur die profete nie.+

  • Spreuke 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Vertrou op Jehovah met jou hele hart+ en moenie op jou eie begrip steun nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel