Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 42:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Aan hierdie dinge sal ek dink, en ek sal my siel in my uitstort.+

      Want ek het altyd saam met die menigte voortbeweeg,

      Ek het stadig voor hulle uit na die huis van God geloop,+

      Met die stem van vreugdegeroep en danksegging+

      Van ’n feesvierende skare.+

  • Psalm 42:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 O my God, my siel is wanhopig in my.+

      Daarom dink ek aan u,+

      Van die land van die Jordaan en die pieke van Hermon af,+

      Van die klein berg af.+

  • Psalm 62:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Vertrou te alle tye op hom, o volk.+

      Stort julle hart voor hom uit.+

      God is vir ons ’n toevlug.+ Sela.

  • Psalm 142:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Voor hom het ek my besorgdheid bly uitstort;+

      Voor hom het ek van my benoudheid bly vertel,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel