5 maar die plek wat Jehovah julle God uit al julle stamme sal kies om sy naam daar te vestig, om dit daar te laat woon, moet julle soek, en daarheen moet jy gaan.+
18Toe het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo+ bymekaargekom, en hulle het die tent van samekoms daar opgerig,+ aangesien die land nou voor hulle onderwerp was.+
19 Uiteindelik het hulle gesê: “Kyk! Daar is van jaar tot jaar ’n fees van Jehovah in Silo,+ wat noord van Bet-El lê, oos van die grootpad wat van Bet-El na Sigem+ opgaan en suid van Leboʹna.”