Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 31:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En Laban het sy skape gaan skeer. Intussen het Ragel die terafim+ gesteel wat aan haar vader behoort het.

  • Genesis 31:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Jy het dan nou getrek omdat jy intens verlang het na die huis van jou vader, maar waarom het jy my gode gesteel?”+

  • 2 Konings 23:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En ook die geestemediums+ en die beroepsvoorspellers+ van gebeure en die terafim+ en die drekgode+ en al die walglike+ dinge wat in die land van Juda en in Jerusalem verskyn het, het Josiʹa weggeruim, sodat hy die woorde van die wet+ kon uitvoer wat geskryf is in die boek+ wat die priester Hilkiʹa in die huis van Jehovah gevind het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel