7 Daarna het Farao se knegte vir hom gesê: “Hoe lank sal hierdie man ’n strik vir ons wees?+ Stuur die manne weg sodat hulle Jehovah hulle God kan dien. Weet u nog nie dat Egipte te gronde gegaan het nie?”+
17 Uiteindelik het Saul vir Dawid gesê: “Hier is my oudste dogter Merab.+ Haar sal ek aan jou as vrou gee.+ Wees net vir my ’n dapper man en voer die oorloë van Jehovah.”+ Maar Saul het by homself gesê: “Laat my hand nie teen hom wees nie, maar laat die hand van die Filistyne teen hom wees.”+
8 Hulle tong is ’n moordpyl.+ Bedrog het dit gespreek. Met sy mond bly ’n mens woorde van vrede met sy metgesel spreek; maar in homself stel hy sy hinderlaag op.”+