Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 toe my vader vir julle geveg het+ en sy siel gewaag het+ om julle uit Miʹdian+ se hand te verlos—

  • Rigters 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe ek sien dat jy geen redder is nie, het ek besluit om my siel in my eie palm te plaas+ en oor te trek teen die kinders van Ammon.+ Daarop het Jehovah hulle in my hand gegee. Waarom het julle dan vandag teen my opgetrek om teen my te veg?”

  • 1 Samuel 28:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Die vrou het toe na Saul toe gekom en gesien dat hy baie ontsteld was. En sy het vir hom gesê: “Kyk, u diensmeisie het u stem gehoorsaam, en ek het my siel in my palm geplaas+ en die woorde gehoorsaam wat u met my gespreek het.

  • Psalm 119:109
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 109 My siel is voortdurend in my palm;+

      Maar u wet het ek nie vergeet nie.+

  • Handelinge 20:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Nietemin heg ek geen waarde aan my siel asof dit vir my dierbaar is nie,+ as ek maar net my loopbaan+ kan volbring en die bediening+ wat ek van die Here Jesus ontvang het,+ om deeglik van die goeie nuus van die onverdiende goedhartigheid van God te getuig.+

  • Filippense 2:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 want weens die Here se werk het hy baie na aan die dood gekom, deurdat hy sy siel aan gevaar blootgestel het,+ om ten volle daarvoor te vergoed dat julle nie hier was om persoonlike diens aan my te verrig nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel