5 En hy het sy siel in sy palm geplaas+ en die Filistyn doodgemaak,+ sodat Jehovah ’n groot redding vir die hele Israel bewerk het.+ U het dit gesien, en u was bly. Waarom sou u dan teen onskuldige bloed sondig deur Dawid sonder rede+ te laat doodmaak?”+
21 Die vrou het toe na Saul toe gekom en gesien dat hy baie ontsteld was. En sy het vir hom gesê: “Kyk, u diensmeisie het u stem gehoorsaam, en ek het my siel in my palm geplaas+ en die woorde gehoorsaam wat u met my gespreek het.
17 En hy het gesê: “Dit is vir my ondenkbaar,+ o Jehovah, dat ek dit sou doen! Sal ek die bloed+ drink van die manne wat met gevaar vir hulle siel gegaan het?” En hy wou dit nie drink nie.
Dit is die dinge wat die drie sterk manne gedoen het.