Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Staan vas en sien die redding van Jehovah, wat hy vandag vir julle sal bewerk.+ Want die Egiptenaars wat julle vandag sien, sal julle nie weer sien nie, nee, nooit weer nie.+

  • 1 Samuel 11:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Saul het egter gesê: “Geen man moet op hierdie dag doodgemaak word nie,+ want vandag het Jehovah redding in Israel bewerk.”+

  • 1 Samuel 14:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Maar die manskappe het vir Saul gesê: “Moet Joʹnatan sterf, wat hierdie groot redding+ in Israel bewerk het? Dit is ondenkbaar!+ So waar as Jehovah lewe,+ nie eens ’n enkele haar+ van sy kop sal op die aarde val nie; want hy het vandag saam met God gewerk.”+ Daarop het die manskappe Joʹnatan losgekoop,+ en hy het nie gesterf nie.

  • 1 Kronieke 11:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar hy het in die middel van die stuk land gaan staan en dit bevry en die Filistyne bly doodmaak, sodat Jehovah met ’n groot redding+ gered het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel