27 En toe hy daar kom, het hy in die bergstreek van Eʹfraim+ op die horing begin blaas;+ en die kinders van Israel het saam met hom uit die bergstreek begin aftrek, en hy was aan die spits.
10 Absalom het toe spioene+ deur al die stamme van Israel gestuur om te sê: “Sodra julle die geluid van die horing hoor, moet julle ook sê: ‘Absalom het koning geword+ in Hebron!’”+