Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 19:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Later het Saul boodskappers+ na Dawid se huis gestuur om dit dop te hou en om hom in die oggend te laat doodmaak;+ maar sy vrou Migal het Dawid vertel en gesê: “As jy jou siel nie vannag laat ontkom nie, sal jy môre dood wees.”

  • 1 Samuel 23:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Uiteindelik het Saul aan hierdie kant van die berg gekom, en Dawid en sy manne was aan die ander kant van die berg. En Dawid het haastig geraak om van Saul af weg te kom;+ die hele tyd het Saul en sy manne Dawid en sy manne omsingel om hulle te gryp.+

  • 2 Samuel 15:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Absalom het toe spioene+ deur al die stamme van Israel gestuur om te sê: “Sodra julle die geluid van die horing hoor, moet julle ook sê: ‘Absalom het koning geword+ in Hebron!’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel