Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 15:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En daar is aan Dawid berig gebring en gesê: “Agitoʹfel is onder dié wat met Absalom+ saamsweer.”+ Hierop het Dawid gesê:+ “Verander asseblief die raad van Agitoʹfel in dwaasheid,+ o Jehovah!”+

  • 2 Samuel 16:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En die raad van Agitoʹfel, wat hy in dié dae gegee het, was net soos wanneer ’n man die woord van die ware God sou raadpleeg. So was al die raad+ van Agitoʹfel+ vir Dawid sowel as vir Absalom.

  • 2 Samuel 17:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Wat Agitoʹfel betref, hy het gesien dat sy raad nie opgevolg is nie,+ en hy het ’n esel opgesaal en opgestaan en na sy huis in sy eie stad gegaan.+ Toe het hy aan sy huisgesin bevele gegee+ en homself verwurg+ en so gesterf.+ En hy is in die graf van sy voorvaders begrawe.+

  • 1 Kronieke 27:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En Agitoʹfel+ was ’n raadgewer+ van die koning; en Husai,+ die Arkiet,+ was die koning se metgesel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel