Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 14:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 En die seuns van Saul was Joʹnatan+ en Jiswi en Malkisua,+ en wat die name van sy twee dogters betref, die naam van die een wat eerste gebore is, was Merab+ en die naam van die jongste Migal.+

  • 1 Samuel 19:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Later het Saul boodskappers+ na Dawid se huis gestuur om dit dop te hou en om hom in die oggend te laat doodmaak;+ maar sy vrou Migal het Dawid vertel en gesê: “As jy jou siel nie vannag laat ontkom nie, sal jy môre dood wees.”

  • 1 Samuel 25:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Wat Saul betref, hy het sy dogter Migal,+ Dawid se vrou, aan Palti,+ die seun van Laïs, gegee, wat uit Gallim+ was.

  • 2 Samuel 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hierop het hy gesê: “Goed! Ek sal ’n verbond met jou sluit. Net een ding vra ek van jou, naamlik: ‘Jy mag my aangesig nie sien nie+ tensy jy eers Migal,+ Saul se dogter, bring wanneer jy kom om my aangesig te sien.’”

  • 2 Samuel 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En toe die ark van Jehovah in die Stad van Dawid inkom, het Migal,+ Saul se dogter, deur die venster afgekyk en gesien hoe koning Dawid voor Jehovah spring en ronddans; en sy het hom in haar hart+ begin verag.+

  • 1 Kronieke 15:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En toe die ark van die verbond+ van Jehovah by die Stad van Dawid kom, het Migal,+ Saul se dogter, deur die venster afgekyk en gesien hoe koning Dawid rondhuppel en die geleentheid vier;+ en sy het hom in haar hart begin verag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel