Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:54
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 54 Toe het Dawid die kop+ van die Filistyn geneem en dit na Jerusalem gebring, en sy wapens het hy in sy tent gesit.+

  • 1 Samuel 31:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle het sy kop afgekap+ en sy wapenrusting uitgetrek en het oral in die land van die Filistyne gestuur om die huise van hulle afgode+ en die volk in te lig.+

  • 2 Konings 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarop het hy ’n tweede brief aan hulle geskryf en gesê: “As julle aan my behoort+ en julle my stem gehoorsaam, moet julle die koppe neem van die manne wat seuns+ van julle heer is en môre hierdie tyd na my toe kom in Jisʹreël.”+

      En die seuns van die koning, sewentig man, was by die vooraanstaandes van die stad wat hulle grootgemaak het.

  • Markus 6:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 en sy kop op ’n skottel gebring, en hy het dit vir die meisie gegee, en die meisie het dit vir haar moeder gegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel