2 En Dawid het Jehovah geraadpleeg+ en gesê: “Sal ek gaan, en moet ek hierdie Filistyne verslaan?” Toe het Jehovah vir Dawid gesê: “Gaan, en jy moet die Filistyne verslaan en Kehiʹla red.”
8 En Dawid het Jehovah begin raadpleeg+ en gesê: “Sal ek hierdie rowerbende agternasit? Sal ek hulle inhaal?” Hierop het hy vir hom gesê:+ “Sit hulle agterna, want jy sal hulle vir seker inhaal, en jy sal vir seker ’n verlossing bewerkstellig.”+
19 En Dawid het Jehovah begin raadpleeg+ en gesê: “Sal ek teen die Filistyne optrek? Sal u hulle in my hand gee?” Hierop het Jehovah vir Dawid gesê: “Trek op, want ek sal die Filistyne vir seker in jou hand gee.”+